U vrywillige donasie aan Inter Trauma Nexus sal ‘n groot verskil maak!
Baie dankie vir elkeen wat al reeds deur die jaar ’n bydrae(s) gemaak het.
Ons eer julle, want sonder julle sou dit onmoontlik wees on die deure oop te hou!
Saam, in diens van God, maak ons ’n verskil.
U kan ‘n Artikel 18A sertifikaat ontvang vir belastingdoeleindes.
Bankbesonderhede: Inter Trauma Nexus, Standard Bank, Menlyn-tak (012 345) Rek.nr. 012662348.
Baie dankie vir u ondersteuning en gebede.